Die doel met hierdie webtuiste is om vir besoekers inligting te verskaf oor Bethulie. Ons vertrou u sal vind waarna u soek.

Inligting oor Bethulie se Geskiedenis, "n verskeidenheid Aktiwiteite, inligting oor die Museum en 'n lys van verskeie Gastehuise waar jy kan ontspan terwyl u ons dorp, Bethulie, geniet.

As u enige verdere navrae het KONTAK ONS gerus.